Niemand soos U

Print
PDF

Niemand soos U

Die opbrengs van hierdie CD word gebuik om die Goeie Nuus te versprei na miljoene wat sonder hoop en sonder geloof in Christus leef. Meer spesifiek na hulle wat nog nooit die geleentheid gehad het om die Evangelie te hoor nie. Na hulle die ongeteikendes, die geïgnoreerdes. Op hierdie wyse word ons saam God se medewerkers om hoop te bring waar hooploosheid is. Om lig te bring waar duisternis is!

Stemme: Johann Botes en Daleen Kriek
Woorde en musiek: Johann Botes
Produksie en verwerkings: Eddie Goldberg
Klawerbord en programmering: Eddie Goldberg en Gideon van Biljon
Kitare: Johan van Schalkwyk
Dwarsfluit: Richelle Coetzer
Tjello: Diedeliff Cronje
Panfluit: Nico Beneke

Snitte:
  1. Wie weet
  2. Die wonderwerke van Hom
  3. Ek wil dit sê
  4. Genade
  5. Dis al wat ek vra
  6. God gee die nasies in ons hand
  7. Ons sing vir U 'n lied van vreugde
  8. Niemand soos U
  9. Halleluja
  10. Hit the nations with love
  11. Elohym
  12. Waar's jy saaier
  13. God is hier

Add comment


Security code
Refresh

In an effort to prevent automatic filling, you should perform a task displayed below.